Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » Re: Translation - Efficeint - Vraag vir "dg"
Re: Translation - Efficeint - Vraag vir "dg" [boodskap #39731] Wo, 28 Februarie 2001 03:59
Anonymous  is tans af-lyn  Anonymous
Boodskappe: 24
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ja swaer dis 'n probleem (Goliath en die Ingels), ek kyk ook maar rond want
hierdie outjie is stadig en en dink ook nie baie volledig nie.
Geen raad nie maar sal laat weet as ek iets beter kry.

"Danielle" skryf in boodskap news:7qlo9t0ngk0r24f1dba61vnaa7n4idvj60@4ax.com...
On Tue, 27 Feb 2001 13:16:13 -0600, "dg" wrote:

> You need to speak English very efficient

Engels is nie jou eerste taal nie, ne?

"dg" die rede hoekom ek hier antwoord, is omdat ek sien dat jy ook van
Newsfeeds gebruik maak, en dat jy die Goliath server gebruik. Kry jy
al die boodskappe? My werkgewer verskaf nuusgroepe via
"Hotgroups.com" via Newsfeeds.
Mens kan nou nie juis 'n gegewe perd in die bek kyk nie, maar ek vind
die Goliath bediener geweldig onvolledig en "stadig". Wat is jou
algemene indruk van Newsfeeds? Party van die ouens hier rond gebruik
ook Newscene, maar ek sien dat hulle 'n 48K cap het op hulle servers.
:-( Ek soek 'n ordentlike nuusverskaffer wat nie cap nie, en vinniger
en meer volledig as my huidige Newsfeeds is - enige raad?
Vorige onderwerp: Re: simple translation? Please?
Volgende onderwerp: Re: Translation - Efficeint
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 21:12:41 MGT 2024